Перейти к содержимому

Hoe om vrede te maak

Al Ain Afrikaanse Kerk

0:00 / 0:00

Hoe om vrede te maak

16 просмотров · 4 нед. назад
Al Ain Afrikaanse Kerk
129 подписчиков
16 просмотров · 4 нед. назад
AL AIN AFRIKAANSE KERK HOE OM VREDE TE MAAK - ABRAHAM AVONTURE 13 - Ons is heel bekend met konflik en oorlog, maar wat kan ek doen om in vrede saam met die mense rondom my te leef? Abraham en Abimelek sluit 'n vredesverdrag, maar dit kos hulle iets. Dit het GOd sy Seun gekos om die vrede te herstel nadat sonde alles opgemors het. Is ek n vredemaker? Genesis 21:22-34