Перейти к содержимому

The Stone that Moved - Opstanding Sondag - 20 April 2025

Lig en Lewe Sentrum Paarl

0:00 / 0:00

The Stone that Moved - Opstanding Sondag - 20 April 2025

17 просмотров · 1 год назад
Lig en Lewe Sentrum Paarl
403 подписчика
17 просмотров · 1 год назад
Die kruisiging het gebeur, Jesus is in die graf en die vroue stap vroeg op Sondagoggend na die graf om Jesus se liggaam verder voor te berei met speserye. Almal is hartseer. In een week verander alles. Net ‘n week terug het hulle almal uitgeroep Hosanna, Prys die Here. Net ‘n week terug was hulle Koning oppad Jerusalem toe. Net ‘n week gelede was hulle vol hoop en opgewondenheid. Vandag sit hulle almal agter geslote deure, gevul met vrees en in ongeloof. Terwyl die vroue na die graf stap vra hulle die vraag, “Wie gaan vir ons die klip weg rol?”