Kingdom Culture | Past Ian Maree | 19 Julie 2026
Lig en Lewe Sentrum Paarl
0:00 / 0:00
Kingdom Culture | Past Ian Maree | 19 Julie 2026
36 просмотров · 2 месяца назад
Lig en Lewe Sentrum Paarl
407 подписчиков
36 просмотров · 2 месяца назад
As kinders van die Here het ons 'n nuwe kultuur ontvang. Ons het nog baie van ons eie tradisies as verskillende kulture in die land, maar as Christen, het ons n nuwe kultuur ontvang van hoe ons dink, hoe ons dinge doen en hoe ons praat.
Past Ian verduidelik baie mooi hoe elkeen van ons in die Koninkryk van God inpas en hoe ons dan die Kultuur van God se Koningkryk kan uitleef en behoort uit te leef.
As jy graag wil saai in ons bediening is jy meer as welkom. Baie dankie!!!
Lig en Lewe Sentrum
FNB
Rek no: 624 682 989 24
Takkode: 250 655