Kleptomanie - hoe om iemand te help
Wie is ek?
0:00 / 0:00
Kleptomanie - hoe om iemand te help
146 просмотров · 6 лет назад
Wie is ek?
1,11 тыс. подписчиков
146 просмотров · 6 лет назад
Kleptomanie is 'n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het nie. Dit verskil van “gewone” diefstal, wat gemotiveer word deur die waarde wat die gesteelde items vir die dief inhou.
Lees meer - www.wieisek.co.za
• Kleptomanie - hoe om iemand te help
Wie is ek? – LIVE aangebied deur Lise Swart
Sielkundige: Anton Böhmer
Lees meer oor Anton: https://sa.wieisek.co.za/
Lees meer oor Lise: https://www.wieisek.co.za/index.php/w...
Wat is Wie is ek?
Wie is ek? is 'n platform waar informasie gedeel word aangaande sielkundige toestande en menslike gedrag (vir volwassens, tieners, kinders en ouers)
Luister weekliks na die radio program - Vrydae 11:30 op RSG 110-104 FM
Kom gesels saam weeksdae 10:00 tydens Wie is ek? - LIVE / wieiseksa
Soek jy 'n sielkundige in jou area? https://directory.wieisek.co.za/
www.wieisek.co.za
#wieisiek #wieiseklive