KSM Erediens | 20 Okt. | 2. Jou plek in God se plan I Moenie suinig wees nie (Stefan Fourie)
Kerksondermure
0:00 / 0:00
KSM Erediens | 20 Okt. | 2. Jou plek in God se plan I Moenie suinig wees nie (Stefan Fourie)
3 095 просмотров · 1 год назад
Kerksondermure
16,1 тыс. подписчиков
3 095 просмотров · 1 год назад
Moet nie suinig wees met jouself nie – is wat Paulus aan Timoteus sê wanneer hy hom wil herinner dat Jesusvolgelinge nie opgee om mense nader aan Jesus te bring nie. As jy wonder wat jou rol in God se plan is, herinner Paulus ons dat ons alles moet doen wat nodig is om mense deel van God se familie te maak. Soos wat ‘n soldaat deel is van iets groter, so is Jesusvolgelinge ook deel van iets groter, en daarom, maak nie saak of dit goed of sleg, maklik of moeilik is nie, is ons bereid om enige iets te verduur en voor in die ry staan om uit te deel dit wat God vir jou gegee het om uit te deel.
Opgeneem: 13 Oktober vir Sondag 20 Oktober 2024.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God | Die toring van Babel
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure