Перейти к содержимому

Niks werd tot Konings-kind

Die Getuienis

0:00 / 0:00

Niks werd tot Konings-kind

12 865 просмотров · 5 лет назад
Die Getuienis
25,6 тыс. подписчиков
12 865 просмотров · 5 лет назад
Richard se ouers het hul beste probeer om hom veilig groot te maak in hierdie gebroke wêreld, maar dwelms en drank was die norm. Richard was op skool gespot en geboelie. Hy het soos 'n "niks werd" gevoel en self begin boelie, dwelms gebruik, gesteel en later selfmoord probeer pleeg. Dit het vir hom gevoel daar was geen uitweg nie, maar hy't geweet, daar is 'n Naam... "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seën! DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis His Heart    / @hisheartsouthafrica   Facebook:   / hisheart.southafrica   @hisheart.southafrica Musiek: Adobe Stock: https://stock.adobe.com Church on the move: seeds.churchonthemove.com https://seeds.churchonthemove.com/res... Youtube Audio Library