Перейти к содержимому

Die Drie-eenheid: Uitgevind by Nicea — of reeds in die Bybel? | Deel 1

Arend Botha

0:00 / 0:00

Die Drie-eenheid: Uitgevind by Nicea — of reeds in die Bybel? | Deel 1

763 просмотра · 7 дн. назад
Arend Botha
633 подписчика
763 просмотра · 7 дн. назад
Is die Drie-eenheid iets wat mense by Nicea uitgedink het, of kom die gedagte reeds uit die Bybel? In hierdie reeks ondersoek ons dié vraag stap vir stap. In Deel 1 begin ons by die Bybel: Wat bedoel Christene wanneer hulle van die Drie-eenheid praat? Hoe pas dit by die geloof dat daar net een God is? En wat sê die Bybel oor Jesus — is Hy die Skepper, of is Hy self geskape? Ons kyk onder andere na Johannes 1, Hebreërs 1 en Kolossense 1. Maak jou Bybel oop en lees saam. Die doel is om te verstaan wat die tekste sê en waarom mense daaroor verskil. Die gesprek oor die Heilige Gees en die geskiedenis van Nicea volg in die volgende dele. 💬 Hoe verstaan jy hierdie gedeeltes? Los jou vrae en gedagtes in die kommentaar. Kom ons praat reguit, maar met respek. Teken in om die volgende deel te volg. #DrieEenheid #Bybelstudie #Afrikaans