Erediens: Wag op die Here (deel 2) – ds. Marcel Floor.
Wapadrant Kommunikasie
0:00 / 0:00
Erediens: Wag op die Here (deel 2) – ds. Marcel Floor.
226 просмотров · Трансляция закончилась 3 месяца назад
Wapadrant Kommunikasie
1,2 тыс. подписчиков
226 просмотров · Трансляция закончилась 3 месяца назад
Om te wag op die Here vra van ons iets, maar om te wag kan vir jou baie voordelig wees. Kom luister Sondag 28 Junie saam tydens die gesamentlike erediens om 08:30. Na afloop van die diens kuier ons saam oor ʼn lekker koppie koffie of tee.
Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube.
www.wapadrant.co.za
#WPRErediens #WPReSaam