⚡Papgooi by Olifantsnek dam⚡
EA Blitzz Angling
0:00 / 0:00
⚡Papgooi by Olifantsnek dam⚡
6 770 просмотров · 2 года назад
EA Blitzz Angling
3,41 тыс. подписчиков
6 770 просмотров · 2 года назад
In die episode van EA Blitzz het ons 'n verrassing.... Ons gaan vang vis by Olifnatsnek dam in Rustenburg in NW. Een van my Subscribers het vir die 2 dae saam gekom en hy is al die pad van Pretoria afkomstig. Ons het baie lekker gevis, die nek het ons regtig bederf. Hoop julle geniet die visvang soos wat ons dit geniet het. as julle ook wil saam vis, los 'n boodskap. Dankie vir al die liefde en ondersteuning op die kanaal.