Перейти к содержимому

Meting van Verskillende Tipes Hoeke

Wiskunde Broers

0:00 / 0:00

Meting van Verskillende Tipes Hoeke

1 325 просмотров · 11 месяцев назад
Wiskunde Broers
4 тыс. подписчиков
1 325 просмотров · 11 месяцев назад
📐 Verskillende Tipes Hoeke & Hoe om 'n Gradeboog te Gebruik In hierdie video leer ons jou alles oor verskillende tipes hoeke, skerp, regte, stomp en inspringende, en hoe om ‘n gradeboog korrek te gebruik om hoeke te meet en te teken. Hierdie is 'n belangrike basiese vaardigheid vir alle graad 6–9 leerders. Ons verduidelik dit eenvoudig en visueel, sodat jy selfvertroue kan bou in jou meetkunde.