Перейти к содержимому

Bedagsaamheid

XiantheB

0:00 / 0:00

Bedagsaamheid

111 просмотров · 7 дней назад
XiantheB
95 подписчиков
111 просмотров · 7 дней назад
Bedagsaamheid - Soms is dit die klein dingetjies wat die grootste verskil maak - n vriendelike woord, n helpende hand, n glimlag of net om iemand raak te sien wanneer hulle dit die nodigste het. Bedagsaamheid kos niks, maar kan iemand anders se hele dag verander. Mag hierdie lied ons herinner om met meer liefde, gedyld en omgee deur die lewe te stap. Ons weet noiit watter stryd iemand anders in stilte dra nie. n Klein biethie goedhartigheid kan n groot lig in iemand se donker dag bring. As hierdie lied jou hart raak, Like, share en subscribe vir meer musiek. @XiantheB#creativemusic#bedagssamheid#afrikaansemusiek#liefde#omgee@goedhartigheid#inspirerendemusiek#