Перейти к содержимому

Transformasie | Deur Past. Emilia Swanepoel

Die Lighuis AGS Gansbaai

0:00 / 0:00

Transformasie | Deur Past. Emilia Swanepoel

59 просмотров · 1 г. назад
Die Lighuis AGS Gansbaai
263 подписчика
59 просмотров · 1 г. назад
Past. Emilia Swanepoel oggenddiens 2025-07-20. Welkom by AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum! Ons is so bly jy kyk hierdie diens vandag. Ons bid dat jy God se teenwoordigheid sal beleef en dat Sy Woord jou hart sal aanraak. 💛 🕗 DIENSTYD: Sondae | 09:00 📍 20 Muller St, Gansbaai, 7220 ✝️ Oor AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum: Ons is ’n Afrikaanse, Woordgebaseerde familiekerk in Gansbaai. Ons hart is om God se teenwoordigheid te dra, Sy heerlikheid te reflekteer en ’n aktiewe deel te wees van die herlewing wat Hy bring in mense se lewens. 🙏 Gebed of Vrae? Ons wil graag saam met jou bid en met jou kontak maak. Stuur vir ons ’n e-pos by: https:// welkom@agsgansbaai.co.za 💒 Gee ’n bydrae / tiende: https://pay.yoco.com/ags-gansbaai 🔗 Connect met ons & volg ons aanlyn: 🌐 Website: https://www.agsgansbaai.co.za 👍 Facebook:   / gansbaaiaanbiddingsentrum   🔔 Subscribe op YouTube:    / @agsgansbaai   💬 Laat weet in die comments vanwaar jy kyk, en deel hierdie uitsending met vriende en familie lede. Dankie vir jou hart! 🕊 #ags #agsgansbaai #gansbaai #afrikaans #afrikaansekerk