Перейти к содержимому

Vaste Fondamente (beskikbaar 28 Aug 2026)

Lig in Duisternis Produksies

0:00 / 0:00

Vaste Fondamente (beskikbaar 28 Aug 2026)

464 просмотра · 5 дней назад
Lig in Duisternis Produksies
3,67 тыс. подписчиков
464 просмотра · 5 дней назад
'n Dokumentêr oor die vroeg-Christelike kerk in Klein-Asië. In elf episodes bring 𝘝𝘢𝘴𝘵𝘦 𝘍𝘰𝘯𝘥𝘢𝘮𝘦𝘯𝘵𝘦 Bybelse insig, geskiedkundige konteks en ’n belewenis van Turkye bymekaar, sodat gelowiges die erfenis van die vroeë kerk nuut kan waardeer en self met groter sekerheid op die vaste fondamente van die Christelike geloof kan staan. Beskikbaar vanaf 𝟐𝟖 𝐀𝐮𝐠𝐮𝐬𝐭𝐮𝐬 by Lig in Duisternis Produksies en AfriForumTV. Met trots geborg deur 𝘚𝘦𝘢𝘨𝘶𝘭𝘭 𝘛𝘳𝘢𝘷𝘦𝘭 𝘢𝘯𝘥 𝘛𝘰𝘶𝘳𝘴.