Перейти к содержимому

Sondagdiens 13 September 2026 | Die liefde van Christus is onmeetbaar | André de Jager

Every Nation Kruislig

0:00 / 0:00

Sondagdiens 13 September 2026 | Die liefde van Christus is onmeetbaar | André de Jager

45 просмотров · 5 часов назад
Every Nation Kruislig
1,77 тыс. подписчиков
45 просмотров · 5 часов назад
In hierdie Sondagdiens het André de Jager ons deur die verhaal van die verlore seun in Lukas 15(:11–24) geneem. Hy deel oor die hart van die Vader en verduidelik die simboliek van dit wat die pa vir sy seun gee wanneer hy terugkeer. Kom ons wees ook intensioneel in ons gebede vir dié wat nog “in die varkhok” is, dat hulle sal terugkeer na die Vader. 00:00 - Intro 00:40 - André de Jager 02:45 - Lukas 15(:11-24) 22:24 - Die Vader se goedheid 51:52 - Drie areas wat aandui dat jy op pad varkhok toe is