✨ **12-WEEK SKIN JOURNEY | 4 WEEK UPDATE** ✨
Fine Line Beauty
0:00 / 0:00
✨ **12-WEEK SKIN JOURNEY | 4 WEEK UPDATE** ✨
1 просмотр · 2 нед. назад
Fine Line Beauty
153 подписчика
1 просмотр · 2 нед. назад
Ons is nou net *4 weke* in… en die resultate praat klaar vir hulself! 😍
💫 *Mole removal:* Suksesvol geheal!
✨ *Broken capillaries / facial telangiectasia:* Ongeveer *80% verminder*
💆♀️ *Fine lines & wrinkles:* ’n *Dramatiese verskil* in die voorkoms en tekstuur van die vel!
En onthou… ons is nog nie eers klaar nie! 👀🔥
Hierdie is presies hoekom ’n *12-week treatment plan* anders werk as om net lukraak behandelings te doen. Ons kombineer verskillende treatments op die regte tye om spesifieke velprobleme doelgerig aan te spreek.
Van pigmentation en broken capillaries tot fine lines, wrinkles en skin tightening — ons werk stap vir stap aan haar vel se transformation. ✨
*4 weke klaar. Nog 8 weke om te gaan.* ❤️
📍 Fine Line Beauty Studio
081418978
*Look well. Feel well. Be well.*
#FineLineBeautyStudio #12WeekSkinJourney #SkinTransformation #SkinJourney #BeforeAndAfter #SkinRejuvenation #MoleRemoval #BrokenCapillaries #FacialTelangiectasia #FineLines #Wrinkles #AntiAging #SkinCare #PretoriaBeauty #PretoriaSalon