Twak Praat S2 E26 - Janey Waney
Ricus Nel
0:00 / 0:00
Twak Praat S2 E26 - Janey Waney
29 599 просмотров · 1 месяц назад
Ricus Nel
109 тыс. подписчиков
29 599 просмотров · 1 месяц назад
In hierdie nuwe episode van Twak Praat podcast kuier die ongelooflike Janey & Waney saam met ons op die bank! As jy hou van skreeusnaakse Afrikaanse humor en die beste plaaslike vermaak, dan is hierdie een vir jou.
WAT GEBEUR IN HIERDIE EPISODE:
Is hulle getroud of nie? Ons gesels oor die grootste misverstand op Suid-Afrikaanse sosiale media en die waarheid oor hul verhouding.
Van skoolbanke tot TikTok-grootgatte: Hoe hierdie twee mekaar op skool ontmoet het, hoe hulle begin het om skits te maak, en hoe die platform hul lewens heeltemal verander het.
Sangtalent & MC-werk: Ons praat oor hul ongelooflike stemme, hul sangloopbaan, en die groot deure wat vir hulle oopgegaan het as MC-duo.
Die vermaaklikheidswêreld: Hul toekomsplanne en die skuif na 'n professionele akteursloopbaan.
Innibos-stories: Die manne en die gaste deel van die wildste dinge wat al by Innibos gebeur het! Die perfekte McDonald's-bestelling, Ons vind uit wat presies in 'n "perfect" Mac-dees bestelling ingaan.
Snaakse oomblikke op die bank: Ons maak vinnige FIFA World Cup predictions, en vind uit hoekom Hammie se snor hom laat lyk asof hy nie tande het nie!
Die verlore weddenskap: Hammie moet uiteindelik bieg oor hy die weddenskap met Danny en Ricus verloor het.
VIRSEKER:
Kontak virseker en kry 'n kwotasie vandag
[https://www.virseker.co.za/paid-socia...]
Virseker Noordvaal Cup:
Facbook: / virseker-noordvaal-cup-61557530701515
Instagram: https://www.instagram.com/virsekernoo...
Website: https://www.virsekernoordvaalcup.co.za/
Instagram: / virseker
Facebook: / virseker
Website: https://www.virseker.co.za/
CFAO MOBILITY TOYOTA Hartswater
Facebook: / cfaomobilitytoyotahartswater
Website: https://www.cfaomobility.co.za/
NGIRI AUTO:
Instagram: / ngiriauto
Facebook: / ngiriauto
TWAK PRAAT:
Instagram: / twakpraat
Facebook: / 61573218172472
TikTok: / twak.praat