Перейти к содержимому

Jou Show: Hannon en Emo word stormgeloop

kyknettv

0:00 / 0:00

Jou Show: Hannon en Emo word stormgeloop

4 013 просмотров · 11 л. назад
kyknettv
233 тыс. подписчиков
4 013 просмотров · 11 л. назад
Glam Guru se Hannon Bothma is een van Emo Adams se gaste in die tweede episode van Jou Show. Kyk hier om uit te vind hoekom die gehoorlede vir Emo stormloop! Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!