Onbeskaamd vir Die Goeie Nuus
Agape Gemeente Buffelspoort
0:00 / 0:00
Onbeskaamd vir Die Goeie Nuus
116 просмотров · 6 дней назад
Agape Gemeente Buffelspoort
31 подписчик
116 просмотров · 6 дней назад
Een van die dinge wat Erfenisdag vier, is dit wat ons ontvang het, maar Romeine 1:14 herinner ons daaraan dat wat ons ontvang het, ook ’n verantwoordelikheid skep. Ons is nie net erfgename nie; ons is ook rentmeesters. Sondag sal ons daardie gedagte ook kan oordra na dit wat ons van God ontvang het.
Die Evangelie is die goeie nuus van God se redding deur Jesus Christus. Wat maak dit goeie nuus? En as dit dan werklik goeie nuus is, hoekom getuig ons lewens soms daarvan dat ons skaam is daarvoor?
Ons gaan Sondag ’n bietjie kyk na die redes waarom Paulus sê hy is nie skaam oor die goeie nuus nie.