AFRIKA-KEURSPEL (ATKV Finaal) - Affiekoor 2024
Die Affiekoor
0:00 / 0:00
AFRIKA-KEURSPEL (ATKV Finaal) - Affiekoor 2024
104 671 просмотр · 2 года назад
Die Affiekoor
920 подписчиков
104 671 просмотр · 2 года назад
Die Afrika-keurspel soos uitgevoer tydens die landswye finaal van die 2024 ATKV Applous Koorkompetisie.
Trad. isiXhosa verwerk deur Mpumelelo Manyathi.
Soliste: Mpumi Rakhudu, Deon Spies, Ronan Cilliers, JD Hatting, Stef Pretorius.
Djembe: Henri Potgieter
Die video is regstreeks opgeneem en vervaardig deur #pierreenpauliproduksies en #dirktheronproduksies.