Veg vir jou HUWELIK | EP.90 | Brenda Vosloo
Die Huntsman Show
0:00 / 0:00
Veg vir jou HUWELIK | EP.90 | Brenda Vosloo
349 просмотров · 1 год назад
Die Huntsman Show
1,6 тыс. подписчиков
349 просмотров · 1 год назад
Ons het beloof om n gesprek te doen oor hoe om te veg vir jou huwelik, en hier is dit nou, Pastoor Brenda Vosloo kom kuier weer op Die Huntsman Show om te gesels oor die huwelik en dis n mooi gesprek!
Kyk gerus tot die einde, om uit te vind hoe jy vir jou huwelik kan veg en wat die Bybel sê oor huwelike en hoe ons (man of vrou) moet optree in die huwelik!
Julle kan Huntsman ook hier volg:
Facebook - / huntsmanpremiumbrand
Instagram - / huntsmanpremiumbrand
TikTok - / teamhuntsman
Indien julle graag die Huntsman bediening wil ondersteun, kan julle dit so doen:
1. Donasies kan direk aan Adriaan gemaak word - AV Scheepers, ABSA Current, 4079905102, 632005, Ref: HMSupport
2. As jy klere items wil aankoop - kontak Adriaan asb: 072 712 2508
3. Laat asb n like, comment of subscribe
4. Besoek ons NUWE webtuiste: https://www.huntsmanbediening.co.za/
#suidafrika #afrikaans #southafrica