Judas
Klanke vir die hart
0:00 / 0:00
Judas
62 просмотра · 4 дн. назад
Klanke vir die hart
156 подписчиков
62 просмотра · 4 дн. назад
Hy was een van Yahshua se twaalf dissipels en apostels, en het opgetree as hul tesourier (beursdraer).
Hy het Yahshua in die Tuin van Getsemane verraai deur hom met 'n soen aan die owerpriesters en ouderlinge uit te wys in ruil vir 30 silwermuntstukke. In die Evangelie van Johannes word ook genoem dat hy geld uit die beurs gesteel het.
• Volgens Matteus 27:3-10 het hy berou gekry, die silwermuntstukke teruggegooi en homself opgehang; die priesters het met daardie geld die "Bloedgrond" (Akeldama) gekoop.
• Volgens Handelinge 1:18 het hy self 'n stuk grond met die loon van sy ongeregtigheid gekoop, vooroor geval, en het sy liggaam oopgebars