Hersien. In gesprek met Marina Rheeders. Die eindtye | Hemel
New Earth Ministry
0:00 / 0:00
Hersien. In gesprek met Marina Rheeders. Die eindtye | Hemel
446 просмотров · 6 лет назад
New Earth Ministry
4,15 тыс. подписчиков
446 просмотров · 6 лет назад
In hierdie gesprek saam Marina Rheeders ondersoek ons die kontroversiële tema van die hemel.Ons bestudeer die volgende drie belangrike vrae:
Is die hemel `n fisiese stad?
Waar is die hemel?
Wanneer betree ons die hemel?
Om te saai in die Hersien bediening, kontak Daniël Gouws (0741914747).