Jesmé - My Hand Vasgehou [Official Music Video | Musiek Video]
Jesmé и LD Media House
0:00 / 0:00
Jesmé - My Hand Vasgehou [Official Music Video | Musiek Video]
123 762 просмотра · 5 месяцев назад
Jesmé и LD Media House
123 762 просмотра · 5 месяцев назад
An LD Media House Music and Video Production
Written by Laurenzo Davids
Visuals: LD Media House & Joélle Swartz
Location: Church of God SA, Eureka, Cravenby
Hierdie was nie iets wat ons beplan het nie om ’n musiekvideo te maak nie, maar soos die proses ontvou het, het dit duidelik geword dat hierdie oomblik vasgevang moes word.
Partykeer roep God ons nie om te wag vir perfekte omstandighede nie, maar eenvoudig om gehoorsaam te wees en te vertrou. Hierdie video is ’n herinnering dat Sy hand nog altyd daar was.
Die kerk dra vir my ’n baie spesiale betekenis. Dit is die eerste plek waar ek hierdie lied ooit live gesing het, en daarom voel hierdie oomblik soos ’n volle sirkel.
“Selfs daar sal u hand my lei, en u regterhand my vashou.”
Psalm 139:10 🤍
Special Thanks
Baie dankie aan die Pastoor Vincent Duckkit, die Petersen familie, Kelly en haar pa Eric, asook die hele pastorale span van die kerk vir die gebruik van hul pragtige fasiliteite.