Nee dankie, nie vir my nie...
Afrikaanse liefdesverhale en stories #Audioboeke
0:00 / 0:00
Nee dankie, nie vir my nie...
784 просмотра · 4 мес. назад
Afrikaanse liefdesverhale en stories #Audioboeke
1,95 тыс. подписчиков
784 просмотра · 4 мес. назад
Stef Horak se lewensmaat is oorlede en sy lewe val uitmekaar. Selfs sy werk daar by die Universiteit se proefplaas smyt hom uit. Die dat hy nou vir 'n rukkie hier by Maritza en Kevin op Blombos kom wonde lek,
Bea Verster erf haar ouers se kleinhoewe op Blombos, maar saam met die hoewe erf sy ander uitdagings. Gelukkig het sy haar ouers se liefde en omgee vir haar medemens ook ge-erf. @afrikaanseaudioboeke
Onthou julle mag hierdie boeke aanstuur en deel met maters. Dit is gratis.