Перейти к содержимому

Kwêla: 13 Junie 2012- Christa Steyn (Deel 1)

kyknettv

0:00 / 0:00

Kwêla: 13 Junie 2012- Christa Steyn (Deel 1)

4 597 просмотров · 14 лет назад
kyknettv
232 тыс. подписчиков
4 597 просмотров · 14 лет назад
Die musikant Christa Steyn (54) het op 11 Junie haar stryd teen kanker verloor. Bors- en lewerkanker is sowat 'n jaar gelede by Christa gediagnoseer en hoewel sy behandeling ontvang het, het die kanker reeds te ver versprei. Ons kyk terug na Coenie se kuier by haar verlede jaar.