Перейти к содержимому

Sondag 26 Julie 2026 - Hanteer die seer wat jou vaskeer - Ps 142

Noel Schreuder

0:00 / 0:00

Sondag 26 Julie 2026 - Hanteer die seer wat jou vaskeer - Ps 142

334 просмотра · 2 месяца назад
Noel Schreuder
133 подписчика
334 просмотра · 2 месяца назад
NGK Horison-Noord - Erediens gelei deur ds Noël Schreuder TEMA 2: Hanteer die seer wat jou vaskeer Wil jy regtig genees word van die seer van die verlede wat jou so vaskeer? Bring dit dan vanoggend na die Nagmaalstafel. Jesus het jou aan die kruis verlos van die houvas van jou verlede. Jy het saam met Hom gesterf om op te staan tot die nuwe lewe wat Hy vir jou gee. God maak alles nuut - ook vir jou en my. Beleef dit vanoggend met die Nagmaal. Hierdie is deel 2 van ons preekreeks: Laat los, laat GOD...