Перейти к содержимому

13 September

AGS CHARISMA STRAND

0:00 / 0:00

13 September

46 просмотров · Трансляция закончилась 1 месяц назад
AGS CHARISMA STRAND
639 подписчиков
46 просмотров · Трансляция закончилась 1 месяц назад
Welkom by ons uitsending van ons Sondae dienste vanuit AGS Charisma in die Strand. Laat weet ons as dit jou eerste keer is wat jy saam met ons kyk. Los vir ons 'n DM! Ons sal graag van jou wil hoor. Stuur ook vir ons jou gebedsversoeke in sodat ons saam met jou kan vertrou vir n deurbraak. Los vir ons jou versoeke in die kommentaar gedeelte. Indien jy voel jy wil bydrae tot die bediening van AGS Charisma is ons besonderhede: AGS Charisma Bank: ABSA Rek. 4052543460 takkode: 632005 Maak kontak met ons: Epos: info@agscharisma.com Tel: 062 706 9112