Stormers in Swart? Sharks in Rooi en Wit? Wat 'n Deurmekaarspul | URC Rondte 3 | Raakvat Rugby
RAAKVAT RUGBY!
0:00 / 0:00
Stormers in Swart? Sharks in Rooi en Wit? Wat 'n Deurmekaarspul | URC Rondte 3 | Raakvat Rugby
4 403 просмотра · 2 дня назад
RAAKVAT RUGBY!
4,66 тыс. подписчиков
4 403 просмотра · 2 дня назад
Stormers in swart? Sharks in rooi en wit? Niemand is seker wat aangaan met die truie nie en daar is baie om oor te praat voor die URC se derde rondte.
MW Welman en Mike Potgieter kyk ook terug na die tweede rondte, waar die Sharks en die Lions sterk begin het, terwyl die Stormers en die Bulls met gemengde resultate van oorsee af terugkeer. Mike en MW vra hoeveel ons in hierdie vroeë resultate kan inlees, en wat ‘n verskil die Springbokke kan maak.
Webwerf: https://www.megafoonrugby.com
Stormers in Swart? Sharks in Rooi en Wit? Wat 'n Deurmekaarspul | URC Rondte 3 | Raakvat Rugby