Перейти к содержимому

Sukkel Jy Om Te Rus? #Koffietyd

Menorah Tabernakel

0:00 / 0:00

Sukkel Jy Om Te Rus? #Koffietyd

3 126 просмотров · 4 недели назад
Menorah Tabernakel
25,8 тыс. подписчиков
3 126 просмотров · 4 недели назад
In vandag wil ek graag deel met jou oor iets waarmee ek sukkel....maar daardie dieper gedagtes leer om om weer op ABBA te vertrou. Ek wil nou nie alles hier weg gee nie so kry jou koffie en geniet hierdie tyd saam my ☕️ #koffietyd Kyk meer:    • Sukkel Jy Om Te Rus? #Koffietyd    As jy agterkom dat jou gedagtes op tienduisend plekke is en jy sukkel om beheer aan onse Vader oor te gee, is hierdie boodskap vir jou. Skink vir jou 'n lekker koppie filterkoffie, sit terug, en kom ons soek saam na Vader se leiding om weer te leer hoe om in Sy teenwoordigheid te rus. 00:00 Welkom by Koffietyd by die rots 00:45 Ek wil eerlik praat oor iets waarmee ek sukkel 01:35 Ek sukkel om te rus 02:30 Jesaja 32:17 – Geregtigheid bring vrede 03:20 Die wêreld sê ons moet aanhou jaag 04:25 Ek bid, maar ek hardloop steeds vooruit 05:40 Wanneer te veel mense en probleme jou brein vol maak 06:50 ABBA sê: “Ek sukkel om by jou uit te kom” 08:10 Sit neer en begin weer hoor 09:20 Te veel bekommernisse, programme en oplossings 10:30 Wat beteken rus regtig? 11:35 Om beheer oor te gee voor jy begin 12:40 Soos Noag en Henog saam met ABBA wandel 13:40 Slot: vrede en rus in Sy teenwoordigheid - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman ***** 🔴 SUBSCRIBE (   / menorahtabernakel  ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word: Naam: Hemivision (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2019/592243/07 h/a: Menorah Ministries Bank: Standard Bank Tak: Upington Tak kode: 050-704 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​ Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. Volg ons op 🔵 Facebook:   / menorahtabernakel   Volg ons op 🟣 Instagram:   / menorah_tabernakel   Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler... - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal. 1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het. 2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE. (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings) 3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas. 4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het. Shalom Menorah Tabernakel