Derde Kersgeskenk 100% Geloofsekerheid - Dr. Deon Bester
Kruispad
0:00 / 0:00
Derde Kersgeskenk 100% Geloofsekerheid - Dr. Deon Bester
104 просмотра · 9 месяцев назад
Kruispad
544 подписчика
104 просмотра · 9 месяцев назад
100% geloofsekerheid is die derde Kersgeskenk wat Jesus vir ons gegee het. Dis eers wanneer jy die gewigtigheid van dié geskenk verstaan, dat jy dit sal wil aangee. Dis die HOOP wat ons ROEPING inhou beteken! Wat maak jy met jou geloofsekerheid? Hoe kan ek dit aangee?