#MySkool: Rekeningkunde Les 7
MySkool
0:00 / 0:00
#MySkool: Rekeningkunde Les 7
1 078 просмотров · 6 лет назад
MySkool
3,57 тыс. подписчиков
1 078 просмотров · 6 лет назад
Welkom by #MySkool op Netwerk24!
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Hierdie les word aangebied deur Francois Vermaak van Curro Rivonia in Johannesburg. Hy het 20 jaar ondervinding in die onderwys.
Hierdie les sal fokus op: Kontantvloei inleiding en oorsig
Volledige rooster van lesse: https://bit.ly/2VdlSdY
Volg ons op Facebook: / myskoolnetwe. .
Volg ons op Instagram: / myskool_net. .
Vir enige verdere navrae, kontak myskool@netwerk24.com
#MySkoolNetwerk24
#Netwerk24
#MySkool