Перейти к содержимому

Wil jy gesond word? | Petrie Spies | Johannes (Deel 9)

Bloemfontein Baptiste Kerk

0:00 / 0:00

Wil jy gesond word? | Petrie Spies | Johannes (Deel 9)

2 119 просмотров · Трансляция закончилась 21 час назад
Bloemfontein Baptiste Kerk
8,35 тыс. подписчиков
2 119 просмотров · Трансляция закончилась 21 час назад
Jesus het bemoeienis met alle tipe mense in die samelewing gemaak en het aandag aan hulle behoeftes gegee. Sy doel met alles was egter dat hulle tot geloof in Hom as die Messias sou kom, meer as die genesing of wonderwerk wat Hy gedoen het. Is jou geloof in Hom en doen jy in ooreenstemming met jou geloof? Aangehegte joernaal is die raamwerk tot aan die einde van die reeks.: https://storage1.snappages.site/QFWJG...