Die Here is betrokke by ons elkeen van voor ons geboorte! | Oggenddiens - 25 Junie 2023
Heuwelsig Gemeente
0:00 / 0:00
Die Here is betrokke by ons elkeen van voor ons geboorte! | Oggenddiens - 25 Junie 2023
297 просмотров · Трансляция закончилась 3 года назад
Heuwelsig Gemeente
1,25 тыс. подписчиков
297 просмотров · Трансляция закончилась 3 года назад
Vandag kyk ons aan die hand van Psalm 139 na hoe die Here op 'n baie persoonlike wyse by elkeen van ons (en ons kinders) betrokke is.
Dit is alleen moontlik omdat hy ons intiem ken. Die feit dat Hy my reeds ken van voor my geboorte af beteken dat ek nog nooit "sonder die Here" was nie. Hierdie waarhied ontdek ons nie net in Psalm 139 nie, maar word onderstreep as ons ook vandag die sakrament van die doop kan bedien.
Kom ons staan weer saam verwonderd voor die waarheid en die feit dat ons gedoop is.
Ons lees Psalm 139: 1-24 (AFR83).
Gaan maak ook 'n draai op ons webblad om al die Lief & Leed en Aankondigings te sien: https://ngkerkheuwelsig.co.za/
------------------- Media & Produksie -------------------
Geskryf en Opgevoer: Dr. Gerhard Botha
Plek: NG Gemeente Heuwelsig, Bloemfontein
Video: Ruben Wagner
Klank: Johan du Toit
Musiekleier: Mariëtte Coetzee
------------------- Kopiereg -------------------
Background Music:
Music from Uppbeat (free for Creators!):
https://uppbeat.io/t/ak/decades
License code: P6H6RWTVFICP0XNH