Перейти к содержимому

Hangbrug P - Saxens

Saxens

0:00 / 0:00

Hangbrug P - Saxens

334 просмотра · 2 недели назад
Saxens
2 подписчика
334 просмотра · 2 недели назад
Sjoe, jy is darem net amazing! Gaan alles eerlikwaar net oor jou? Jy het mooi kastele aan my verkoop Nou het ek vas geval, En sukkel ek om te loop. Jy het my vas gebind, Met jou gewetenlose tou. Trap maar saggies, Want jy mag dit dalk berou. (chorus) Jy lyk maar bra eensaam, Daar hoog bo, op jou troon. So hoogmoedig, Jy mis die mense, wat reg langs jou woon. Wees versigtig oor die hangbrug, Met die uitgerrafelde tou! Van hoog vlieg, Kom die groot berou. (Vers 2) Die weerstand maak my net sterker, Elke dag se gestoei, Sit nog n rafel in jou tou. You are on top of the world! Daarom mis jy die mense, Wat so lekker lag in hulle mou. (chorus) Jy lyk maar bra eensaam, Daar hoog bo, op jou troon. So hoogmoedig, Jy mis die mense, wat reg langs jou woon. Wees versigtig oor die hangbrug, Met die uitgerrafelde tou! Van hoog vlieg, Kom die groot berou. Jy hang al aan n draadjie, Maar jy is te self gesentreerd, Om te sien dat jou vryval, Klaar begin het. As jy die grond gaan tref, Sal daar niemand wees, Om jou op te hef. Daai ego is te swaar, Ek stelvoor, Dat jy eerder net bedaar. (chorus) Jy lyk maar bra eensaam, Daar hoog bo, op jou troon. So hoogmoedig, Jy mis die mense, wat reg langs jou woon. Wees versigtig oor die hangbrug, Met die uitgerrafelde tou! Van hoog vlieg, Kom die groot berou. Maar onthou, jy is net te amazing.