Перейти к содержимому

2 Oktober - Jesaja 30-31; 2 Timotheüs 1

Raymond Lombard Ministries

0:00 / 0:00

2 Oktober - Jesaja 30-31; 2 Timotheüs 1

1 640 просмотров · 1 год назад
Raymond Lombard Ministries
43,2 тыс. подписчиков
1 640 просмотров · 1 год назад
📖 ’n Oomblik in die Woord – Eenjaar-Bybel Sluit elke dag aan en lees én luister saam deur die hele Bybel in 365 dae. Met die ’n Oomblik in die Woord – Eenjaar-Bybel is elke dag se Skrifgedeeltes presies uitgewerk en per datum uitgelê, sodat jy eenvoudig net die dag kan oopmaak en begin. By elke dag is daar ’n QR-kode wat jou neem na die daaglikse potgooi, waar Raymond Lombard daardie spesifieke dag se Skrifgedeeltes woord vir woord voorlees. Die Bybel en die potgooi loop presies saam — jy kan lees terwyl jy luister, of net luister terwyl jy besig is. ’n Eenvoudige, gestruktureerde manier om elke dag tyd in God se Woord deur te bring — alleen, as gesin, of saam met duisende ander gelowiges regoor die wêreld. 📍 Die Bybel is beskikbaar by raymondlombard.com (http://raymondlombard.com) of by boekwinkels landwyd. Lees. Luister. Groei. 📅 Van Genesis tot Openbaring — in een jaar. 👉 KOOP JOU EENJAAR-BYBEL Bestel aanlyn: https://raymondlombardbookstore.com/p... Kry jou Bybellees program (https://raymondlombardbookstore.com/p...) by raymondlombard.com (https://www.raymondlombard.com/) en volg saam...