Wanneer die berg voor jou te groot lyk | Koffietyd Sukkot 2026
Menorah Tabernakel
0:00 / 0:00
Wanneer die berg voor jou te groot lyk | Koffietyd Sukkot 2026
3 841 просмотр · 2 дн. назад
Menorah Tabernakel
25,9 тыс. подписчиков
3 841 просмотр · 2 дн. назад
Ons wou hierdie Koffietyd soos gewoonlik buite by die rots opneem — maar Vader het ons hier in Namakwaland met reën geseën. Daarom skuif ons vandag binnetoe, tussen die mense, gedurende Sukkot 2026.
Kry jou koffie en kom kuier saam. ☕🌧️
“Ek sal self voor jou uitgaan en die hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels stukkend slaan.”
Wat is die “berge” wat tans voor jou staan? Watter deure bid jy moet oopgaan? En wat beteken dit om nie net vir ’n uitkoms te bid nie, maar om jou posisie, identiteit en outoriteit binne Vader se Koninkryksorde te verstaan?
Moenie toelaat dat jou omstandighede jou lied by jou steel nie. Hou aan aanbid. Hou aan vertrou. Nie omdat die probleem nie bestaan nie, maar omdat jy weet Wie voor jou uitgaan.
#koffietyd #menorahtabernakel #Sukkot2026 #Jesaja45 #Koninkryksorde #YHWH #Yeshua #Geloof #AfrikaansePreke
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** 🔴 SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word:
Naam: Hemivision (Pty) Ltd
Registrasie Nommer: 2019/592243/07
h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ
Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
Volg ons op 🔵 Facebook: / menorahtabernakel
Volg ons op 🟣 Instagram: / menorah_tabernakel
Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal.
1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
Shalom
Menorah Tabernakel