Перейти к содержимому

Bid vir my, en ek bid vir jou - Vir wie bid jy vandag?

ZENLIN STUDIO

0:00 / 0:00

Bid vir my, en ek bid vir jou - Vir wie bid jy vandag?

6 998 просмотров · 7 дн. назад
ZENLIN STUDIO
2,89 тыс. подписчиков
6 998 просмотров · 7 дн. назад
Soms kruis ons paaie net vir ’n oomblik. Ons ken nie altyd mekaar se stories nie, en ons weet nie altyd hoeveel seer iemand agter ’n glimlag wegsteek nie. Maar ’n sagte woord, ’n gebed of iemand wat jou naam voor die Here noem, kan ’n wêreld se verskil maak. Hierdie lied is ’n herinnering dat ons mekaar in gebed kan dra, selfs wanneer ons ver van mekaar af is. Wanneer iemand se krag min raak, kan ons saam bid en mekaar herinner dat ons nooit alleen is nie. Ons het dieselfde Vader, wat elke hart ken en elke stil gebed hoor. ❤️ ’n Spesiale dankie Aan Alta, wat my altyd in haar gebede opdra, en aan Miems, vir die mooi woorde en gedagtes wat deel geword het van hierdie besondere musikale reis. Dankie aan julle en aan elke Zenliner wat al ’n stukkie liefde, hoop, geloof of bemoediging met my gedeel het. Julle woorde herinner my daaraan dat selfs mense wat mekaar nooit persoonlik ontmoet het nie, mekaar se lewens op besondere maniere kan aanraak. 🙏 Mag hierdie lied jou herinner dat jy nie alleen is nie. Mag iemand vandag vir jou bid, en mag jy ook die geleentheid kry om vir iemand anders te bid. Bid vir my, en ek bid vir jou… Tot ons almal mekaar eendag by Hom ontmoet. ❤️ 🎧 Lirieke geskryf deur Linda Bezuidenhout 🎸 Klank en visuele elemente is digitaal geskep 🎵 Oorspronklike Afrikaanse en Engelse liedjies 💛 Liefdesliedjies, geloofsmusiek en emosionele ballades ✨ Het hierdie lied jou geraak? 👍 Like, deel en teken in op ZENLIN STUDIO. 🔔 Klik op die klokkie en kies "All" sodat jy nooit 'n nuwe lied mis nie. 🧭    / @zenlinstudio   #InspirationalMusic #emotional #lovesong #StorytellingMusic #afrikaans #afrikaansmusiek #countrymusic #pop #popmusic #emotionalsong #dance #love #song #gospel #english #instrumental #softrock #worship #classical