Stemlose Seun | Die See Praat
Stemlose Seun
0:00 / 0:00
Stemlose Seun | Die See Praat
61 просмотр · 4 мес. назад
Stemlose Seun
26 подписчиков
61 просмотр · 4 мес. назад
🎵 Luister na 'Die See Praat' deur Stemlose Seun.
'Like' en 'Subscribe' vir meer liedjies!
👉 Stream/Laai af op alle platforms via Ditto Music:
💿 Vloede - Album
https://ditto.fm/vloede-stemlose-seun
💿 Kyk na ons amptelike speellys:
• Stemlose Seun | Playlist
───
📜 LYRICS / LIEDTEKS:
In die stilte van die branders
Daar waar die horison die hemel raak
Die water vluister jou naam saans
Oor die liefde wat nooit vergaan nie
Die getye en ons drome,
wat lewe op die blou blou see.
In elke golf wat breek teen die sand
bring my nader aan jou
Soos die gety wat kom en gaan,
Behoort ons veraltyd saam
Die see praat van liefde sonder einde,
van ’n hart wat nooit sal breek nie.
Soos die see se dieptes
'n Liefde wat nooit kan verdrink nie
In elke druppel, elke droom saam jou
leef jy in my hele bestaan
want die see dra ons beloftes
So hou my vas
Dan luister ons soos die see met ons praat.
As die golwe oor ons moet slaan.
Selfs in storms en donker waters,
waar die wind my siel na jou toe dra
weet ek daar is ’n groter plan.
Want jy is my hele lewe
So hou my vas vanaand
Dan luister ons soos die
see met ons praat.
───
● Title: Die See Praat
● Artist: Stemlose Seun
●Album: Vloede
● Producer, Recording & Mastering Engineer: Trevor Terblanche
● Composer / Author: Trevor Terblanche
● Label: Stemlose Seun
● Language: Afrikaans
● ISRC Code: UKTUY2678139
© 2026 Stemlose Seun. All rights reserved.
℗ 2026 Stemlose Seun. All rights reserved.
#dieseepraat #stemloseseun #afrikaansmusiek #trevorterblanche #nuwemusiek #afrikaans #vloede #singersongwriter