Перейти к содержимому

Hier is die geheim | Marius Joubert

Delmas Wes Familiekerk

0:00 / 0:00

Hier is die geheim | Marius Joubert

116 просмотров · 11 мес. назад
Delmas Wes Familiekerk
319 подписчиков
116 просмотров · 11 мес. назад
Hier is die geheim - Eksodus 33:7-11 | Marius Joubert Hier is 5 Kragpunte uit hierdie boodskap🔥 1️⃣ Die beste plek in die woestyn, is waar ons Kuier met God! 2️⃣ Om reg te kyk beteken om te kyk soos God kyk! 3️⃣ Kry jou Kop reg om dapper besluite te kan neem! 4️⃣ Kies Reg, Kies God - in jou huis, jou familie en gemeenskap! 5️⃣ ‘n Woestyn kan jou karakter en roeping meer vorm as die beloofde land! ✅ Bybelstudie: https://drive.google.com/file/d/1Z7zi...