4 November 2026 Afrikaanse Nuus
Pretoria FM
0:00 / 0:00
4 November 2026 Afrikaanse Nuus
51 816 просмотров · 11 ч назад
Pretoria FM
26,2 тыс. подписчиков
51 816 просмотров · 11 ч назад
Suid-Afrikaners ruk in groot getalle na stempunte op om deel te neem aan die sewende plaaslikeregeringsverkiesing.
Die boer van Noordwes, Donovan Marx wat verlede Woensdag op sy plaas naby Ventersdorp aangeval en gemartel is, het 'n effense terugslag gehad waar hy steeds in die hospitaal is.
Boodskappe van medelye word ontvang ná die dood van 'n legende in die Afrikaanse musiekbedryf, Kosie van Niekerk.