Onderwêreld hersiening
Fanie Viljoen
0:00 / 0:00
Onderwêreld hersiening
113 425 просмотров · 4 года назад
Fanie Viljoen
3,9 тыс. подписчиков
113 425 просмотров · 4 года назад
Die geheimsinnige verdwyning van 'n nuwe leerder by 'n elite privaat seunskool forseer die hoofseun om te kies tussen sy lojaliteit aan die skool en sy verlore vriend. Sy onwettige kuberkraker-aktiwiteite lei hom met 'n donker spoor na die verbode onderwêreld waar hy ’n skrikwekkende ontdekking maak.
Hierdie video gee 'n opsomming van die boek Onderwêreld. Dis geskik vir onderwysers, studente en leerders. Gebruik dit om die roman te hersien.
Waarskuwing: Dit gee die kinkels in die verhaal weg!
Besoek die skrywer se webblad vir meer inligting en gratis materiaal:
http://www.fanieviljoen.co.za/onderwe...
http://www.fanieviljoen.co.za/donker-...
Onderwêreld luisterboek: https://tinyurl.com/2p8b9w5d
(Daar is nie 'n luisterboek vir Donker Web nie.)
Koop Onderwêreld: https://tinyurl.com/4f33ma8r
Koop Donker Web: https://tinyurl.com/bdhu44j9