Перейти к содержимому

Amptelike Lokprent: My f*k, Marelize! | Silwerskermfees 2025 | kykNET

kyknettv

0:00 / 0:00

Amptelike Lokprent: My f*k, Marelize! | Silwerskermfees 2025 | kykNET

70 662 просмотра · 1 год назад
kyknettv
233 тыс. подписчиков
70 662 просмотра · 1 год назад
Heidi is ’n vrou met ’n sterk wil wat haar kanker wegsteek vir haar familie. Marelize, haar ongeluksvoëldogter, moet leer hoe om ’n fiets te ry om ’n au pair in Nederland te word. Hoe moeilik kan dit wees? My f*k, Marelize! is ’n grootwordstorie gegrond op ’n ware verhaal wat ’n nasie geïnspireer het. --- Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Volg kykNET op Instagram:   / kyknettv   EN TikTok:   / kyknett   Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!