Elke Wolk Het 'n Silver Rand - Wurzelkrag - Official Lyric Video
Wurzelkrag
0:00 / 0:00
Elke Wolk Het 'n Silver Rand - Wurzelkrag - Official Lyric Video
66 просмотров · 4 дн. назад
Wurzelkrag
8 подписчиков
66 просмотров · 4 дн. назад
Elke Wolk Het 'n Silwer Rand - Wurzelkrag (Official Lyric Music Video)
Dankie dat jy luister na my nuwe enkelsnit! Hierdie liedjie is vir elkeen wat soms benoud of bekommerd raak en net daai bietjie kalmte nodig het. ❤️
🎵 STREAM / DOWNLOAD:
Spotify:
https://open.spotify.com/album/4I0yrb...
Apple Music: / wurzelkrag
YouTube Music:
• Elke Wolk Het 'n Silver Rand
en alle platforms - soek vir "Wurzelkrag - Elke Wolk Het 'n Silwer Rand"
Released: 13 Oktober 2026
Distributor: HyDistro (voorheen RouteNote)
📖 LIRIEKE:
[Intro]
Wanneer jy deur my gedagtes wandel,
Of jou stem weer in my hoor.
[Verse 1]
Wanneer ek benoud of bekommerd raak,
Is jy die kalmte wat bly.
Wanneer vrees my pad versper,
Is jy steeds hier langs my.
[Chorus]
Elke wolk het 'n silwer rand,
Maar ek het steeds jou hand.
Wanneer jy deur my gedagtes wandel,
Laat my hart weer sing.
Volledige lirieke in video.
🎬 VIDEO:
Retro 90's anime style lyric video geskep met liefde.
Storie: 'n Paartjie by die dam, piekniek tafel, en daai warm kombuis op 'n reënerige nag - oor kalmte vind by mekaar.
✍️ CREDITS:
Artist: Wurzelkrag
Naam: Lourens Johannes Gericke
Lirieke geskryf deur: Lourens Johannes Gericke / Wurzelkrag
Musiek & Produksie: Wurzelkrag met Suno Pro
Video & Animatie: Wurzelkrag
#Wurzelkrag #AfrikaanseMusiek #ElkeWolkHetNSilwerRand #NuweMusiek #Afrikaans #LyricVideo #OfficialMusicVideo #SouthAfricanMusic
© 2026 Wurzelkrag. Alle regte voorbehou.
---
English: Every Cloud Has A Silver Lining - Afrikaans love ballad about finding peace and hope in someone you love.