Перейти к содержимому

Wiskunde Graad 8 Buiteoppervlak van 3D vorms

Aha Wiskunde

0:00 / 0:00

Wiskunde Graad 8 Buiteoppervlak van 3D vorms

39 просмотров · 11 дней назад
Aha Wiskunde
1,16 тыс. подписчиков
39 просмотров · 11 дней назад
Buiteoppervlak | Graad 8 Wiskunde | Afrikaans CAPS In hierdie Graad 8 Wiskunde-video leer jy hoe om die buiteoppervlak van 3D-vorms te bereken deur die korrekte formules te gebruik. 📐 In hierdie video leer jy: Wat buiteoppervlak beteken en hoe dit in vierkante eenhede gemeet word. Hoe om die buiteoppervlak van ’n kubus te bereken met die formule: 6 × lengte². Hoe om die buiteoppervlak van ’n reghoekige prisma te bereken. Hoe om die net van ’n 3D-vorm te gebruik om al die vlakke se oppervlaktes te bepaal. Hoe om die buiteoppervlak van ’n driehoekige prisma te bereken deur die oppervlaktes van die twee identiese driehoeke en drie reghoeke bymekaar te tel. Hoe om die lengte, breedte, hoogte, basis en sye van die verskillende vlakke te identifiseer. Wanneer Pythagoras se stelling gebruik kan word om onbekende sylengtes te bepaal. Daar is ook oefenvrae en antwoorde Leer hoe om die formules korrek toe te pas en die buiteoppervlak van verskillende 3D-vorms te bereken. #Graad8Wiskunde #Buiteoppervlak #AfrikaanseWiskunde