Die KERK SKEUR! Die pad vorentoe met die oog op Hervormingsondag
Boermedia
0:00 / 0:00
Die KERK SKEUR! Die pad vorentoe met die oog op Hervormingsondag
672 просмотра · Трансляция закончилась 20 часов назад
Boermedia
30,1 тыс. подписчиков
672 просмотра · Трансляция закончилась 20 часов назад
KOINONIA KONFERENSIE - Die Koinonia Sinode se vertrekpunt is die onveranderlike gesag van die Heilige Skrif, die waarheid van die Evangelie en die gereformeerde belydenis.
In ’n tyd waarin die kerk voor ingrypende vrae en uitdagings staan, wil ons saam soek na ’n kerk wat Skrifgetrou, belydenisgetrou en gehoorsaam aan Christus is.
Ons bied daarom ’n ruimte vir inligting, gesprek (van tyd tot tyd), toerusting en onderlinge verbondenheid ter ondersteuning van die voortgaande reformasie en bewaring van die kerk volgens die Woord van God.
Mag ons kommunikasie hierdeur gekenmerk word deur waarheid, liefde, respek en ’n vaste vertroue in Jesus Christus, die Hoof van sy Kerk.
Luister saam na hierdie gesprek en neem deel in die kommentare – ons sien uit daarna om saam hierdie pad te loop.
Sprekers:
1. Prof. Henk Stoker - DIE HERE PRAAT
2. Dr. Johann Ernst - DIE HERE REGEER
3. Dr. Anton Knoetze - DIE HERE VERSORG
Sluit aan by ons Whatsapp Inligtingsgroep deur 'n whatsapp na een van hierdie nommers te stuur, vanwaar jy opgelaai sal word:
084 255 1539
082 806 4848