EK BID - EK GLO - EK WAG - EK VERTROU - WANT U IS GETROU
Marinda De Lange Encouragement
0:00 / 0:00
EK BID - EK GLO - EK WAG - EK VERTROU - WANT U IS GETROU
832 просмотра · 3 дн. назад
Marinda De Lange Encouragement
133 подписчика
832 просмотра · 3 дн. назад
Daar is baie dinge waarvoor 'n mens bid, soms raak ons geloof min in die wag. Bly vertrou want God is altyd getrou. Hy hou by Sy beloftes. Glo dit en in die proses groei ons geloof. Mag hierdie boodskap jou bemoedig om te bly bid, te bly glo, te bly wag en om op God te vertrou want HY BLY ALTYD GETROU.