Somer Seisoen Past Jaco Snyman
Shalom Lyttelton
0:00 / 0:00
Somer Seisoen Past Jaco Snyman
49 просмотров · 2 месяца назад
Shalom Lyttelton
26 подписчиков
49 просмотров · 2 месяца назад
Ons almal gaan deur verskillende seisoen in ons lewe. Soms die Herfs waar ons moet laat gaan, soms die Winter waar dit voel of jy alleen en op jou eie is. Dan kom Lente en basuin die nuwe begin, nuwe verwagting. En dan is vasn nons in 'n Somer tyd van oorvloed, die tyd waar ons alles geniet. Maar dit is ook nie vir altyd nie.