Wat om te bid wanneer dit lyk of die bose wen
Still Bay Baptist
0:00 / 0:00
Wat om te bid wanneer dit lyk of die bose wen
29 просмотров · 6 мес. назад
Still Bay Baptist
6,06 тыс. подписчиков
29 просмотров · 6 мес. назад
Psalm 73 leer ons om eerlik met God te wees oor ons twyfel, om te onthou dat aardse sukses tydelik is, en om ons harte weer te rig op Sy teenwoordigheid en ewige geregtigheid. Bid vir perspektief, vertroue in God se goedheid, en krag om getrou te bly, selfs wanneer die lewe onregverdig voel.
Boodskap: Wat om te bid wanneer dit lyk of die bose wen
Prediker: Carel-J Rischmuller
Reeks: Vertoef & bid
Datum: 22 Maart 2026
Kerk: Stilbaai Baptiste Kerk ( @StillBayBaptist )