Ek is diè Hond
Plaasjaap
0:00 / 0:00
Ek is diè Hond
14 715 просмотров · 1 месяц назад
Plaasjaap
72 подписчика
14 715 просмотров · 1 месяц назад
Ek is die Hond
Plaasjaap Amptelike Musiekvideo
Elke Plaas het daardie een hond... die baas op die werf.
Ek is die Hond is 'n lekker, opgewekde Afrikaanse liedjie oor die plaas se getroue viervoetige vriend. Van hoenders jaar en besoekers verwelkom tot die plaas oppas - elke hond het sy eie persoonlikheid en 'n spesiale plek in ons harte.
As jy ooit al 'n hond lief gehad het, is hierdie liedjie vir jou.
Onthou om op LIKE te klik
Ons kanaal aan te teken
Die video met ander hondeliefhebbers te deel
Vertel ons in die kommentaar van jou geliefde hond.
-----
Ek is diè Hond
Plaasjaap Official Music Video
Every farm has that one dog... the boss of the yard.
This fun Afrikaans farm song is celebrating the loyal four legged friend that watches over the farm, welcomes visitors and becomes part of the family.
If you've ever loved a dog, this song is for you.
Don't forget to like this video
Subscribe to our channel
Share it with fellow dog lovers
Tell us in the comments about your dog.
Proudly South African
#Ekisdiehond #Plaasjaap #AfrikaanseMusiek #Plaaslewe #EgSuidAfrikaans