Gee My 'n Stukkie Van Jou ❤️| Die Lied Wat In Jou Hart Bly
ZENLIN STUDIO
0:00 / 0:00
Gee My 'n Stukkie Van Jou ❤️| Die Lied Wat In Jou Hart Bly
3 378 просмотров · 4 месяца назад
ZENLIN STUDIO
2,66 тыс. подписчиков
3 378 просмотров · 4 месяца назад
Hierdie lied gaan oor daai een persoon wat steeds êrens in jou hart bly leef. Die herinneringe, die laatnag drome, die dinge wat jy probeer vergeet maar altyd weer terugkom. "Gee My 'n Stukkie Van Jou" is vir almal wat al gewens het vir net nog een oomblik, nog een kans, of net iets om aan vas te hou. Sit terug, luister en laat die musiek jou vat na daai plek waar herinneringe en gevoelens nog altyd bly lewe. Ek het omtrent gesweet met hierdie een, so ek hoop hy kry ook 'n plek in julle harte 🎻❤️
🎧 Lirieke geskep deur Linda Bezuidenhout
🎸 Klank en visuele elemente is digitaal geskep
🎵 ’n Unieke mengsel van Afrikaans & English klanke
🌊 Christelike | Volwasse Kontemporêre vibes wat die hart raak
✨ Laat hierdie lied jou raak?
👍 Like, deel en teken in – jou ondersteuning maak ’n verskil..
#afrikaans #afrikaansmusiek #liefde #drome #love